Daar is so baie negatief in sirkels oor nie almal die besigheid deel verstaan van n maatskappy nie. Dit is nie lekker om te hoop en dan nie te kry nie. Maar toerusting en ekstra mense hulpbronne IS nodig om n maatskappy groter te maak!
Die ander voordele wat sommige mense as selfsprekend aanvaar word nie in alle maatskappye toegestaan nie en dus word baie mense gewoond aan net “te kry”
Almal wil vinnig bo uitkom, maar daai sprokie bestaan nie. Niemand wil extra insit sonder on te ontvang nie.
Punt bly staan in vandg se ekonomie moet jy besef werk is skaars, as jy nie trots dra in jou werk nie gaan jy nerens kom nie.
Rome was nie in n dag gebou nie, feite van die lewe.
Maar ek stem met die kommunikasie rondom hoe sterk die besigheid groei.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.Ok
1 Comment
Chanel
Hammer op die kop!

Goeie vlog 👌🏼